Club Info / Klub Inligting

Klub Oefen Program

5km Tydtoets:

Dinsdae. 17h30
Vredenburg:- By Muurbalbane op Vredenburg sportsgronde.(Casper - 083 6777 811)

Woensdae. 17h15
Langebaan:- By Langebaan Country Estate
Dit is 'n veilige roete bring jou kinders ook saam, hulle kan saam hardloop of fietsry.

Groep oefening:

Saterdae. Tyd, plek en afstand sal by die oefeninge bevestig word en/of sal per E-pos laat weet word.
Stuur ons jou e-pos adres dan hou ons jou ingelig.

Klub klere en Gelde:

Klub gelde is net R150.00 per jaar. Hiervan gaan R65.00 vir u WP lisensie nommer.

Klub frokkie, broekie, sweetpakke en WP lisensie nommers is beskikbaar by:
Charisse Hansen
Tel: 022 772 2707
Cell: 072 290 8380
e-mail: chansen@iafrica.com